-
Play Area m2
50
Overview
Die groepie is geleë by ‘n lieflike, veilige woning in Kenridge Heights, naby Laerskool Kenridge. Ons groepie ontmoet in ‘n pragtige klassie, asook ‘n wonderlike tuin wat sorg vir ure se genot en verbeeldingspel.
Meet Your Teacher
Features & Amenities
Testimonials
Simone van Zyl
Ons ondervinding is net positief, Lihan se ontwikkeling vandat hy by die groepie aangesluit het is fantasties. Hy geniet sy ‘skooltjie’ verskriklik en ek dink regtig dat in enige ander speelgroep/skooltjie sou ons nie dieselfde resultate gesien het. Ons is baie bevoorreg dat hy deel kan wees van die groepie en trek regtig voordeel as gevolg van die persoonlike aandag wat hy kry by Juffrou Natasja en natuurlik sy maats. Dit natuurlik maar die besluit soveel makliker dat ons hopelik vir Handré ook eendag as deel van Juffrou Natasja se groepie kan maak
Fees
Venue hosts pay no enrolment fee. Enrolment fee discounts for siblings and twins are available.
- Standard Fees
-
Enrolment
R 2530
once off
- 3 Days p/week R 3050 per month
- 4 Days p/week R 3250 per month
- 5 Days p/week R 3500 per month
- Venue Host Discounted Fees If you host the play group at your home, you are eligible for host discounts.
-
Enrolment
R 2530R 0 - 3 Days p/week R 2135 per month
- 4 Days p/week R 2275 per month
- 5 Days p/week R 2450 per month
- Standard Fees
- Venue Host Discounted Fees If you host the play group at your home, you are eligible for host discounts.
- Enrolment R 2530
-
R
25300 once off - 3 Days p/week R 3050
- R 2135 per month
- 4 Days p/week R 3250
- R 2275 per month
- 5 Days p/week R 3500
- R 2450 per month
Location
Weekly Class Times
Open | Close | ||
---|---|---|---|
Monday | 08:30 | – | 12:00 |
Tuesday | 08:30 | – | 12:00 |
Wednesday | 08:30 | – | 12:00 |
Thursday | 08:30 | – | 12:00 |
Friday | 08:30 | – | 12:00 |
Saturday | Closed | ||
Sunday | Closed |
Lyttleton Manor Kleuterskool
- Lyttleton Manor, Gauteng
- 50 Play Area m2
-
Lyttleton Manor Kleuterskool
- Details